ALS Group
Steady
ALS Group is a construction firm that provides rental and contracting services for civil engineering, mining, and other industries.
- Open roles
- 3
Company signals
Score: 50
SEC Form D filed
never
Job facts
- Location
- Newcastle, KwaZulu Natal, South Africa
- Type
- Full-time
- Posted
- Nov 23, 2021
Last verified live 13 hours, 2 minutes ago · checked directly on the company's SmartRecruiters
Applications powered by
SmartRecruiters
Beesbestuurder
at ALS Group
Possibly stale
ALS Beefmasters, Newcastle, KwaZulu Natal wag op aansoeke van ervare individue met ‘n liefde vir Beesboerdery.
- Kuddebestuur
- Kuddegesondheid
- Weidingsbestuur
- Voeding
- Reproduksie
- Voerkraalbestuur
- Rekordhouding
- Effektiewe arbeidsbenutting
- Algemene instandhouding
- Bereiking van optimale produksie
- Brandbestuur
-
Administrasie
-
Minimum 5 jaar toepaslike ondervinding in alle aspekte van die bestuur van n kudde.
- Effektiewe kommunikasie en bestuur van Zoeloe veewagters.
- Rybewys vir ligte voertuie.
- Basiese tegniese- / meganiese aanleg.
- Deeglike kennis van instandhouding.
- Netheid en trots in jouself en werksomgewing.
-
Goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede en organiseringvermoë.
-
Dui aanduiding op jou CV dat jy aansoek doen vir die Beesbestuurderspos.
- Doen vir hierdie pos aansoek deur CV op die platvorm te laai.
- Sluitingsdatum: 6 Desember 2021.
- Maatskappy mag poste na eie diskresie verval.
- Indien u nie binne twee weke vanaf die sluitingsdatum 'n antwoord ontvang het nie, was u aansoek heel waarskynlik onsuksesvol.
- Diensaanvaarding: 1 Januarie 2022 of vroeër.
- Markverwante salaris eie aan die bedryf, gratis behuising en 'n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied.